1,5 kg gaar worsies
1 ui gekap
1 knoffeltoontjie gekneus
10 ml kookolie
1 x 410 g blik tamatiesop
500 ml vleisaftreksel
125 ml wit muskadel
Peper na smaak
30ml vars pietersielie, fyngekap
Sny worsies of hou klein worsies heel. Soteer ui en knoffel in verhitte kookolie. Voeg sop en aftreksel by en kook. Voeg san muskadel en geurmiddels by en prut vir 5 minute. Rys worsies op vurkies en doop vir ± 5minute in tamatiemengsel.
resep: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment