Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/03/2008

Kondensmelkroomys

1 410 g blik ingedampte melk, verkoel
1 379 g blik kondensmelk, verkoel
250 ml room, verkoel
5 ml vanieljegeursel
1 ml amandelgeursel

Gooi al die bestanddele in 'n mengbak en klits totdat dit dik is. Vries vir drie ure en klits weer. Vries nou oornag voor opdiening.

No comments :

Post a Comment