3 stafies Tobelerone
½ koppie room
2 eetlepels Kirsch brandewyn
Breek die Tobelerone in aparte driehoekige stukkies. Kombineer al die bestanddele saam in 'n pot en verhit oor lae hitte tot die sjokolade gesmelt is. Bedien in 'n fondue-pot oor lae hitte.
'n Paar voorstelle van wat in die sjokolade sous gedoop kan word:
. Piesang stukkies
. Marshmellows
. Aarbeie
. Poffertjies
. Lemoenskywe
Resep: Grietjie

No comments :
Post a Comment