Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/07/2008

Visslaai / Fish Salad

Stoom die volgende gaar en geur:

Garnale
Stokvis, en vlok
Kreef

Pak brosslaai op bord. Pak gestoomde vis bo-op. Sit mossels en oesters uit ´n blikkie bo-op. Hou die olie van blikkies. Sit kersietamaties, klein agurkies en feta bo-op. Meng die blikkies se olie met bietjie olyfolie en gooi oor net voor bediening.

resep: Petro van der Westhuizen

Resep 2

1 koppie mayonnaise
1 koppie geklopte room
1 eier, gekook en fyngemaak
2 teelepels gerasperde ui
1 eetlepel suurlemoensap
1 eetlepel fyngekapte pietersielie
2 eetlepels fyngekapte komkommer
1 koppie fyngemaakte gaar vis
slaaiblare

Meng al die bestanddele saam en bedien op slaaiblare.

resep: B. Gouws

No comments :

Post a Comment