Voeg hierby 250 g pancetta wat in dun repies gesny is en vinnig saam met olyfolie en 3 fyngekapte knoffelhuisies gebraai is.
Klop drie eiers en meng dit met die spek en gedreineerde pasta.
Gooi 'n hand vol Parmesan oor en roer dit oor lae hitte tot die eier gaar is.
Geur met varsgemaalde swartpeper.
(Bedien 5)

No comments :
Post a Comment