Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/15/2008

Spaghetti alla Siciliana

(Bedien 5)

Kook 500 g spaghetti volgens die aanwysings op die verpakking. Braai die volgende saam in olyfolie: een eiervrug wat in blokkies gesny is, een ui wat fyn opgekap is, drie knoffelhuisises wat fyn opgekap is, drie gekapte tamaties en baie varsgemaalde swartpeper. Meng dit nou saam met die pasta en een hand vol ricotta, 'n handvol pecorino,'n handvol parmesan en 'n handvol basiliekruidblare.

No comments :

Post a Comment