Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/02/2008

Turkse burgers / Turkish Burgers

suurlemoensap van een suurlemoen
½ handvol vars kruisement, gekap
4 knoffelhuisies, fyn gekap
1 ui, gekap
500 g lamsfilette
3 koppies babaspinasie

Meng die suurlemoensap, kruisement en een knoffelhuisie en marineer die lam hierin vir 10 minute.
Braai die filette 4 minute aan 'n kant in olie in 'n pan.
Voeg die uie en die res van die knoffel wanneer jy die filette vir die eerste keer omdraai.
Bedien dit op Turkse brood. Die beste bykosse is spinasie, beet en natuurlike jogurt.

(resep bedien 4)

No comments :

Post a Comment