Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/18/2008

Tee / Tea

Wenke vir die perfekte koppie tee.

  • Die teepot moet gemaak wees van porselein, keramiek of erdeware.


  • Gebruik koue vars water.


  • Verhit die teepot deur dit met kookwater uit te spoel.


  • Gebruik een teelepel / sakkie tee per persoon. Jy behoort jou tee te hou in 'n lugdigte houer.


  • Kook die water tot dit net begin borrel.


  • Bring die teepot na die ketel toe.


  • Gooi die kookwater oor die tee en laat twee minute lank trek (twee en 'n halwe minuut vir groen tee).


  • Skud die teepot.


  • Silindervormige teekoppies is die beste.


  • Skink die melk eerste indien dit geneem word.


  • Sekere swart tee word nooit met melk bedien nie. Groen tee word nooit met melk bedien nie.

No comments :

Post a Comment