(bedien 4)
500 ml witrys
sout
2 stukke pypkaneel
3 kardemomsade
2 ml borrie
1 liter water
250 ml pitlose rosyne
30 g botter
suiker na smaak
Plaas die rys, water en speserye in 'n pan en bring tot kookpunt. Verminder die hitte en kook die rys gaar. Spoel af met water en plaas terug in pan. Voeg die res van die bestanddele by en stoom tot warm.
Bedien saam met tamatiebredie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/06/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment