10 ml olyfolie
8 grasuie, opgesny
400 g macaroni
250 ml gruyére, gerasper
250 ml cheddar, gerasper
125 ml mascarpone
Kook die pasta volgens die aanwysings. Braai die uie in die olie en hou eenkant. Roer die kaas by die pasta en strooi die gebraaide grasuie oor.
(resep bedien 4)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/07/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment