5 cm gedroogde nartjieskil
30 ml botter
1 kaneelstokkie
250 g bruinsuiker
sout
125 ml water
Was die patats. Sit dit saam met die nartjie, botter, kaneel, suiker, sout en water in ´n dikboomkastrol en prut tot die patats gaar en die meeste water weggekook is. Verhoog die hitte en braai die patats tot goudbruin. Haal die kaneel en nartjie uit voor opdiening.
(bedien 4)
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments:
Post a Comment