Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/21/2008

Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulien weerstandigheid


Die meer as 230 resepte in die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid is oor die jare getoets en verfyn deur die outeur en is spesiaal onwikkel om by plaaslike eetgewoontes en voedselvoorkeure in te pas.

Klem word gelê op die soorte kosse waarvoor diabeteslyers gewoonlik sukkel om gepaste disse te kry, en bestanddele en plaasvervangers wat bekostigbaar en vrylik beskikbaar is, is met groot sorg gekies.

4 comments :

  1. Anonymous23/2/13 18:54

    Ek het hierdie boek al vyf jaar en vind dit heel handig. Maak gereeld Frikadelle daaruit.

    ReplyDelete
  2. Anonymous17/9/13 12:16

    Is daar 'n kookboek met resepte vir gluten, laktose en insulien weerstandigheid asseblief?

    ReplyDelete
  3. Hoe kan die boek vir diabete wees en die resepte het pasta en meel en suiker in??????? Dis die goed wat bloedsuiker hoog maak.!!!!!!!!!!!!!!! Hierdie is net 'n gewone resepte boek maar beslis nie geskik vir diabete nie.

    ReplyDelete
  4. Ek het ook die kookboek vir diabetes, maar hy help my nie want geen in name van stysel of suiker nie, maar hy gee rys, pasta aan. Ek verstaan nie.

    ReplyDelete