
Vir die haastige kok – resepte met selgs 3 tot 6 bestanddele
Hierdie nuutste publikasie van Suid Afrika se immer-gewilde skrywer van kookboeke, Annette Human, is vir die haastige kok bedoel. Dit bevat meer as 570 maklike resepte, almal met 6 of minder bestanddele.
Nadat Annette etlike jare voltyds saam met haar man geboer het, werk sy nou weer aan resepte vir ’n splinternuwe boek. Naas die Bybel is Annette se boeke die grootste verkopers in Afrikaans!
Dis nuut, dis beter, maar die pad tot liplekker-kos bly ewe kort.
Dear Annette
ReplyDeleteBaie Dankie vir 'n lekker book soos Kortpadkos.
Jammer, my Afrikaans taal is nie baie goed nie maar ek try (lol).
The recipes are lovely and I get my boss to translate for me. Is there an english version of Kortpadkos that I could purchase please.
Many many thanks for sharing your talent to keep our families happy.
Yvonne Gengiah
Sorry Yvonne,
ReplyDeleteThis book is only available in Afrikaans.
Ek sal graag die boek wil koop maar hy is nerens beskikbaar nie. Wat kan ek doen?
ReplyDeleteElise van der Walt
Kontak die uitgewers, Hemel & See Boeke.
Delete