1 liter melk
100 g botter
250 ml sago
180 ml suiker
sout
10 ml vanieljegeursel
Verhit die melk, botter en sago saam en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut tot die sago gaar en deurskynend is. Roer nou die suiker, vanielje en sout by. Laat afkoel.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
11/27/2008
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
Ag nee asseblief!!!!waar's die appelkooskonfyt...eiers...maw...hierdie is net gaar sago????
ReplyDeleteEk dink jy soek hierdie resep: http://www.kookkuns.com/2018/05/gebakte-sagopoeding-baked-sago-pudding.html
Delete