Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/27/2008

Sagopoeding / Sago Pudding / Tapioca Pudding

1 liter melk
100 g botter
250 ml sago
180 ml suiker
sout
10 ml vanieljegeursel

Verhit die melk, botter en sago saam en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut tot die sago gaar en deurskynend is. Roer nou die suiker, vanielje en sout by. Laat afkoel.


2 comments :

  1. Ag nee asseblief!!!!waar's die appelkooskonfyt...eiers...maw...hierdie is net gaar sago????

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/5/18 16:08

      Ek dink jy soek hierdie resep: http://www.kookkuns.com/2018/05/gebakte-sagopoeding-baked-sago-pudding.html

      Delete