Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/02/2008

Ajja

4 eetlepels olyfolie
8 eiers
50ml gekapte pietersielie
2 uie, fyn gekap
sout
peper

Meng alles saam en bak in gesmeerde muffinpannetjies tot ferm.

No comments :

Post a Comment