Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/17/2008

Joodse kaaskoek / Jewish Cheesecake

Vir die tertkors meng jy die volgende:

150 g Mariebeskuitjies, fyngemaak
125 g margarien, gesmelt
15 ml suiker
Voer ´n tertbak hiermee uit.

Meng:

2 houers roommaaskaas
125 ml room
3 ekstra groot eiers
200 ml suiker
5 ml vanieljegeursel

Gooi die vulsel in die kors en bak teen 180ºC vir 20 minute.
Verlaag die temperatuur na 150ºC en bak nog 20 minute lank.
Skakel die oond af en laat die deur op ´n skrefie oopstaan. Die kaaskoek moet in die oond afkoel. Daarna plaas jy dit in die yskas.

3 comments :

  1. Hoe lank bak mens die ding by 180 grade?

    ReplyDelete
  2. Hoe lank bak mens die ding by 180 grade?

    ReplyDelete