Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/18/2008

Raap- en appelgebak / Turnip and Apple Bake

750 g raap, in blokkies gesny
sout
peper
1 appel, in skywe gesny
500 g bruinsuiker
4 eetlepels sherrie

Kook die raap in water vir 30 minute tot sag. Pak lae aartappel en raap. Bestrooi suiker, sout en peper oor elke laag. Bak vir 30 minute teen 180.

Bedien met gebakte aartappels en Franse brood.

No comments :

Post a Comment