Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/30/2009

Bone Pita's / Bean Pita

(bedien 6)

1 blik botterbone in tamatiesous
1 tamatie, in blokkies gesny
4 sprietuie, gekap
½ komkommer, in blokkies gesny
olywe, ontpit
fetakaas
4 baba mielies, in skywe gesny
sout
peper
blaarslaai
6 pitabrode

Meng al die bestandele saam behalwe die blaarslaai en brood. Plaas ´n slaaiblaar op elke pita. Skep ´n bietjie mengsel op ´n pita en rol soos ´n tregter. Geniet!

No comments :

Post a Comment