
Hugh Fearnley-Whittingstall reis om die wêreld met 'n oop kop, 'n sak vol grappe en 'n hengse aptyt om elke plaaslike dis 'n gelyke kans te gun. Vir afval trek hy nie sy neus op nie en hy het geleer dat rendiere nie net vir Vader Kersfees se vervoer is nie, maar 'n smaaklike happie die res van die jaar maak.
Hierdie is een van die interessantste leeservarings.
No comments :
Post a Comment