Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


1/15/2009

Pepperment Tert / Pepperment Tart

2 sakkies kunsroom (Orly-Whip)
1 blik gekookte kondensmelk
2 pakkies tennis beskuitjies
2 pepperment crisp sjokolades

Rasper 1 sjokolade.
Klits nou die Orly-Whip en kondensmelk saam.
Voeg gerasperde sjokelade by en roer.
Pak bak met tennisbeskuitjies en gooi mengsel oor.
Rasper ander sjokolade bo-oor en verkoel tot styf.

No comments :

Post a comment