Heerlik saam met braaivleis!
6 medium aartappels geskil
1 pakkie bruinuie sop
1 tub room
gerasperde kaas
Sny aartappels in dun skywe en pak in ´n platbodem oondbak.
Meng som en room goed. Gooi bo-oor aartappels. Gooi gerasperde kaas bo-oor. Bedek met foelie en bak vir 1 uur by 180 grade Celsius.
Die dis kan ook gevarieer word deur gesnyde sampioene, brokkolie, bacon ens by te voeg ...
Resep: Elise Vorster
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
1/27/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment