Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/26/2009

Vra-na-meer hoender / More Chicken Please

6 hoenderporsies
1 koppie mayonaise
1 koppie blatjang
1 pakkie bruinuie sop

Plaas hoender in oondskottel. Meng res van die bestanddele goed saam. Gooi oor hoender. Bak 1 uur by 180°C.

Heerlik ...

Resep: Elise Vorster

No comments :

Post a Comment