(bedien 4 persone)
500 g spaghetti gekook
450 g kersietamaties (ek verkies Rosa) in die helfte deurgesny
2 handevol Marjolein
8 eetlepels olyfolie
1 knoffelhuisie fyn opgesny
1 eetlepel rooiwynasyn
vars gemaalde sout en peper
Meng alles saam, behalwe die pasta. Druk effens daarop om die sous bietjie uit die tamaties te kry. Gebruik op die spaghetti.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
1/14/2009
Spaghetti met kersietamaties en marjolein / Spaghetti with Cherry Tomatoes and Marjoram
Sleutelwoorde:
Hoofgereg
,
Pasta
,
Vegetaries
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment