Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/23/2009

Pikante rissies en pasta / Piquante Peppers and Pasta

´n handvol neute, gekap
10 swart olywe, ontpit en opgesny
5 ingemaakte pikante rissies (peppadews), in repe gesny
´n handvol pietersielie
´n handvol basiliekruid
sout en peper

Meng alles saam terwyl jy jou jou gunsteling pasta eenkant kook. Verhit olyfolie in ´n pan wanneer die pasta klaar is en braai gekapte knoffel daarin. Skakel die plaat af voor jy die pasta en die neutmengsel bygooi. Meng alles saam.

Bedien dadelik met parmesaan.

No comments :

Post a Comment