Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/11/2009

Soetsuursous / Sweet and Sour Sauce

2 koppies druiwe asyn
1½ koppie ligte bruin suiker
½ teelepel borrie
2 teelepels droë dille
1 eetlepel mostertsaad

Bring al die bestanddele tot kookpunt en laat goed kook.

Resep: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment