Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/01/2009

Vegetariese Chilli / Vegetarian Chilli

2 x 400g rooi nierboontjies
1 ui, opgesny
1 groen rissie, opgesny
1 eetlepel olyfolie
1 knoffelhuisie, fyn opgesny
1 x 400g blikkie tamaties
150g groen lensies, gekook
1 teelepel chilli-poeier
1 teelepel paprika
sout
peper
suiker

Braai die uie en rissie in olie vir 10 minute en voeg dan knoffel, tamaties, boontjies, lensies, paprika, chilli-poeier, sout, peper en ´n bietjie suiker by. Kook stadig vir 15 minute.

Bedien op bruinrys.

No comments :

Post a Comment