4 geklitste eiers
200 g gevlokte tuna
80 ml mayonnaise
375 ml gekookte rys
1 fyngekapte ui
250ml gerasperde kaas
peper
200ml melk
sout
Voorverhit oond tot 190ºC. Meng al die bestanddele saam behalwe die kaas. Sprinkel kaas bo-oor. Bak vir 20 minute.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment