Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/11/2009

Aarbeie met kaas

Meng een bakkie roomkaas, twee lepels strooisuiker en ´n bakkie roomkaas. Voeg dan 200ml aarbeie, die sap van een suurlemoen en ´n eetlepel sjerrie by. Meng alles saam in jou voedselverwerker en dien op saam met skoon aarbeie.

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment