Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/22/2009

Aartappel Charlotte / Potato Charlotte

4 gerasperde aartappels
1 fyngekapte ui
45 ml botter
2 snye witbrood geweek in koue water
2 geklitste eiers
10ml sout
5ml paprika

Stel die oond op 200ºC. Braai die uie in botter. Druk die water uit die brood en voeg die brood by die uie. Meng die mengsel met die gerasperde aartappels, eiers, sout en paprika. Plaas die mengsel in ´n gesmeerde vuurvaste oondskottel en bak tot dit goudbruin is, nagenoeg 40 minute.

Bedien met brood en ´n appelsous.

No comments :

Post a Comment