Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/23/2009

Oeufs Meurett

Sny 1 ui in skyfies en prut in 1 eetlepel olyfolie saam met ´n knypie sout vir 15 minute. Roer 1 teelepel meel by en dan 250ml rooiwyn en 2 eetlepels water. Roer die sous tot glad en kook vir 25 minute. Posjeer eiers in die sous. Bedien die eiers op roosterbrood met die sous bo-oor.

No comments :

Post a Comment