Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/28/2009

Aartappel met sampioen / Potato with Mushroom

1 blikkie sampioene
5 aartappels, gekook, geskil en in skywe gesny
1 knoffelhuisie
olyfolie
sout en peper
pietersielie

Vryf ´n pan met die knoffel en verhit die olie daarin. Braai die aartappels in die olie. Voeg die sampioene by wanneer die aartappels goudbruin is en kook vir 5 minute. Voeg sout en peper na smaak by en besprinkel met gekapte pietersielie.

No comments :

Post a Comment