Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/19/2009

Avokado-, geroosterde soetrissies- en bokmelkkaas happies / Avocado, Roasted Peppers and Goat's Milk Cheese Snacks

2 geel soetrissies
2 rooi soetrissies
1 avokado, in skyfies gesny
1 rolletjie bokmelkkaas, in skyfies gesny
basiliekruid

Rooster die soetrissies tot swart onder ´n roosterelement. Trek die skil af en sny in dun skywe. Gooi bietjie olyfolie en balsamiese asyn oor. Rangskik die avokado op kraakbeskuitjies. Skep ´n lepelvol soerissie bo-op en rond af met ´n skyfie bokmelkkaas en basiliekruid.

No comments :

Post a Comment