Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
2/20/2009
Tamatie en mozzarellaslaai / Tomato and Mozzarella Salad
Dis eenvoudig! Plaas skywe tamatie tussen skywe Mozzarella. Gooi bietjie Basiliekruidblare oor. Besprinkel met ´n vinaigrette gemaak van 3 lepels olyfolie, ´n lepel asyn, sout en peper.
Sleutelwoorde:
Kaas
,
Slaai
,
Vegetaries
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment