
1 bottel van jou gusteling bier
1 pakkie bruismeel
½ koppie gerasperde kaas
1 teelepel sout
Meng alles saam en sit dit op ´n gesmeerde plaat. Bak vir 50 minute by 180ºC.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment