Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/09/2009

Marshmallow-tert / Marshmallow Tart

18 Marshmallows
½ koppie room
1 koppie melk
1 blok sjokolade - neute

Smelt marshmallow en sjokolade oor kastrol met water in. Gooi melk by. Haal van stoof af as alles gesmelt het en roer room by. Gooi in krummelkors en laat afkoel.

Krummelkors:
1½ koppier beskuitjie krummel of rice Crispies. Meng met ½ koppie sagte botter en 1½ eetlepel suiker. Druk stewig vas in tertpan. Verkoel tot styf is.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment