Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/13/2009

Kerrieboon Taco's / Curried Bean Taco's

2 x 410 g blik boontjies in tamatiesous
2 uie, gekap
2 knoffelhuisies, gekneus
1 groen soetrissie, gekap
10 ml olie
3 wortels, in skyfies gesny
10 ml kerriepoeier
15 ml suiker
2 ml gemmer
5 ml paprika
10 ml origanum
10 ml koljander
4 ml rooipeper
sout na smaak
peper na smaak
8 taco skulpe
150 ml jogurt

Braai die uie, knoffel en soetrissie in olie tot sag. Voeg die res van die bestanddele by, bahalwe die Taco's en jogurt. Prut vir 25 minute. Skep die bone-mengsel in die Taco's en garneer met jogurt.

No comments :

Post a Comment