Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/18/2009

Karingmelkpoeding / Buttermilk Pudding

4 eiers
2 koppies suiker
3 koppies karingmelk
2 eetlepels botter
4 eetlepels bruismeel
1 teelepel bakpoeier
1 eetlepel kaneelsuiker

Meng alles goed en plaas in yskas.

No comments :

Post a Comment