Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/02/2009

Kerriepoeier

6 vars chillies - haal saad uit.
1 1 eetlepel koljandersaad
1 eetlepel "cumin" saad
1 eetlepel mostertsaad
1 eetlepel vars gekapte gemmer
2 teelepels peperkorrels
2 teelepels borrie
1 handvol kerrie blare

Braai APART die volgende vir een minuut: Chillies, koljander, cumin, mostert, gemmer. Laat afkoel en sit in voedselverwerker saam met blare en peperkorrels en borrie. Bêre in bakkie met deksel op in yskas. Kan tot driemaande hou.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a comment