Ontvries gekoopte skilferdeeg. Meng twee blikkies tuna in water met bietjie mayonaise. Opsioneel:- Rooi peper, knoffel, pietersielie, ect. Rol deeg nog bietjie meer uit. Deel in twee. Smeer tunamengsel op. Rol op en sit in vrieskas vir ten minste 1 uur of tot voor gebruik. Dit kan niks oorkom indien jy dit ´n week voor die tyd maak nie. Sny in skywe. Sprinkel ´n klein bietjie parmesaankaas oor en bak in oond teen 200°C. Haal uit en sit ´n halwe rooi of groen uitjie daarop vir versiering. Geniet.
bydrae: Petro van der Westhuizen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
3/03/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment