1 eier, hardgekook
5ml mayonaise
5ml jogurt
5ml rosyntjies
30g wortel, gerasper
1 kersietamaties, in kwarte
1 gestopte olyf, in twee gesny
Halveer die eier en maak die geel fyn saam met die jogurt en mayonaise. Voeg die rosyntjies en wortel by. Sit mengsel terug in holte van eier. Versier met tamatie en olyf en bedien op slaaiblare.
(bedien 1)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
3/10/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment