Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/26/2009

Potjiemarinade

Lekker vir potjie - byvoorbeeld skenkels

1 suurlemoen sap uitgedruk
200 ml olie
2 uie fyn gerasper
2 knoffeltoontjies, gekneus
125 ml vars pietersielie, gekap
1 takkie roosmaryn, blaartjies van takkie gestroop
125 koljander, vars en fyngekap-opsioneel
2,5 ml borrie
2,5 ml paprika
2,5ml Oreganum
rissiepeper - opsioneel

Meng alles saam en marineer vleis. Vleis kan daarin gekook word voeg net sout na smaak by.

bydrae: Petro van der Westhuizen

Stuur jou resepte na bydraes@kookkuns.com . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment