Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/04/2009

Beestong met rosyntjiesous / Tongue with Raisin Sauce

Rosyntjiesous:
½ koppie bruinsuiker
1 teelepel mosterd
1 eetlepel koekmeelblom
2 eetlepels asyn
2 eetlepels suurlemoensap
1 teelepel gerasperde skil van ´n suurlemoen
½ koppie ontpitte rosyne
1½ koppie water

Was die tong af en sit dit in ´n drukpot met 3 koppies water. Voeg ´n bietjie sout by en kook ongeveer 1 uur tot sag. Laat die tong dan afkoel en verwyder die vel. Sny dit in dun skyfies. Gooi die sous oor die tong en bedien.

No comments :

Post a Comment