Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/03/2009

Koffiekoek / Coffee Cake

½ koppie margarien
1 koppie bruinsuiker
2 eiers
1 teelepel vanielje
1¾ koppie meelblom
3 teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
½ koppie koue sterk koffie
bietjie brandewyn
- oppsioneel: Room margarien en suiker

Gooi ongesklitste eiers by en klits goed. Sif droë bestanddele saam. Gooi saam met koffie by ander mengsel. Bak in twee panne vir dertig minute teen 180°C.

1 comment :

  1. Anonymous14/3/11 15:15

    Baie, baie lanklaas koffiekoek geëet. Gaan verseker die resep beproef.

    ReplyDelete