Filtreer die bokmelk en verhit dit tot 72ºC.
Laat afkoel tot 38ºC.
Los halwe lebekstraktablet ('n ensiem uit die vierde maag van herkouende diere wat gebruik word vir kaasbereiding) op in 'n agste koppie water. Gooi die water saam met een liter bokmelk in 'n dik kleibeker saam met in teelepel gewone jogurt.
Laat dit in 'n warm hoekie vir drie ure tot die mengsel lyk soos dik stukke jogurt in 'n melkerige sop.
Dreineer die vloeistof weg deur 'n kaasdoek in die yskas vir ag ure.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/12/2009
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment