420g (1 blik) suikermielies
25ml mieliemeel
2ml sout knypie rooipeper
250ml melk
2 eiers
250ml gerasperde kaas
klontjies botter
Meng al die bestanddele behalwe BOTTER goed. Skep in gesmeerde bakskottel wat taamlik wyd is. Stip botter oor en bak ± 30 minute tot gestol is. 180°C. Oppsioneel - bietjie sjerrie, knoffel en pietersielie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns
No comments :
Post a Comment