Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/15/2009

Broodjies / Sandwiches

Rooster brood aan die een kant, smeer botter op en sit en van die volgende vulsels op. Strooi sout en peper oor, rasper kaas oor en rooster tot die kaas smelt.

1) Meng fyngemaakte hoender met mayonnaise, fyngekapte uie en skyfies sampioene.
2) Repies ham, pynappelstukkies en ´n skeppie blatjang.
3) Gesnyde tamatie, salami en fyngekerfde blaarslaai.
4) Gesnyde hardgekookte eier, gebraaide spek en pietersilie.
5) Tuna, gekapte ui, mayonnaise, pietersilie en Tobasco.

No comments :

Post a Comment