Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/14/2009

Snoek in foelie / Cod in foil

Lê ´n oondpan uit met foelie en sit een oopgevlekte snoek in die bak. Gooi sout en peper oor en plaas die pan op matige kole. Hou dit op die kole totdat die snoek se vleis wit is. Bedek met die sous:
2 eetlepels margarien
½ koppie suurlemoensap
2 eetlepels knoffel
½ koppie appelkooskonfyt

Kook sous bestanddele saam totdat alles gesmelt is. Gooi die sous oor die snoek en hou dit op kole totdat die sous weggekook is.

No comments :

Post a Comment