Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/06/2009

Koring- en lensieslaai / Wheat and Lentil Salad

½ pak stampkoring
½ pak lensies
1 ui, gekap
1 elk groen en rooi soetrissies, gekap
125 ml seldery gekap
1 blik pitmielies
250 g cheddarkaas in blokkies gesny
125 ml mayonaise
60 ml blatjang
2.5 ml kerrie poeier
5 ml komyn

Kook lensies en koring APART tot sag. en dreineer Braai rissies en uie tot sag. Meng koring, lensies, sledery, mielies en kaasblokkies. Meng mayonaise, blatjang, kerriepoeier en komyn saam. Roer in by lensiemengsel. Laat staan vir ´n paar uur sodat geure kan trou.

No comments :

Post a Comment