Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/09/2009

Pynappelbier / Pineapple Beer

Neem skil van 1 pynappel en gooi in groot bottel warm water saam met 2 koppies suiker of soos verkies. Laat staan vir 1 week voor gebruik.

bydrae: Petro van der Westhuizen


Resep 2

1 liter groot nek bottel gevul ¾ water. Skil van 1 pynapper. 500ml suiker.
Meng alles en laat staan vir 4 dae. Verkoel en geniet.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment